Friday, March 26, 2010

Tune in and have a listen

Namaqua Wines has launched a new radio campaign, where we welcome our foreign visitors by sharing some local words with them...



...we also want our locals to feel at home during this tourist season, so we decided to share a few words with them as well.

Hey, look at our new print ads!





Tuesday, March 2, 2010

Dinge het vlot verloop


Die Stellenbosch Jool, en veral die gemeenskapsorganisasies wat voordeel daaruit trek, lĂȘ na aan Namaqua se hart.

Dit was dan ook die rede waarom Namaqua saam met Huis Marais en Minerva aan die 2010 JOOL op Stellenbosch deelgeneem het. Hierdie geleentheid vind jaarliks plaas om geld in te samel vir Universiteit Stellenbosch se gemeenskapsdienste. Die verbintenis met Huis Marais en Minerva het vir groot pret gesorg en ons twee gelukbringers, Rosie en Josie, was ook daar om te help met die insameling van die broodnodige fondse.

Ons deel graag 'n reeks foto's van die dag:

Namaqua se vloot het stiptelik gearriveer.

Mense drom saam vir die verrigtinge.

Almal deel in die jolyt!

Ons loop saam...

...en help 'n bietjie uit!

Dinge het inderdaad vlot verloop!