Hier by Namaqua, het ons 'n brief ontvang van Janneke Brewis. Dit is 'n gedig, wat opgedra word aan ons mense hier by Namaqua. Laat ons asseblief toe om dit met u ook te deel.
Op ‘n ligter noot - deur Janneke Brewis
Die Namaqua oes is ‘n groot sukses
Hoekom sĂȘ mense wyn is ‘n pes?
Prakties, maklik en aantreklik is die verpakking
Deur net daarna te kyk word my smaakpapille aangewakker.
Daar is soveel soorte om van te kies,
Ek drink sommer die wit, rooi en rosy , op een aand
...SIES!
Daar is nooit so iets soos te veel,
Ek eet sommer die boks ook heel!
Die wyn is so lekker, jy wil nooit stop,
Daarom benodig mens soms later ‘n mop.
Die vars geure van Namaqua prikkel jou sense,
Geen wonder die wyn word gedrink deur soveel mense
Appel, peer pynappel of lemoen,
Wat okal jou smaak van keuse:
Hierdie wyn is definitief MY lewens leuse.