Wednesday, May 19, 2010

Namaqua goes on Safari

The Namaqua athletics club participated in the 2010 Safari Half-Marathon - a marathon that should not be taken on half-heartedly.


The 32-member team laced up their joggers and gathered in Wellington on the 1st of May 2010 for the big day. Four team members received silver, while the rest of the team also completed the Safari Half-Marathon with impressive finishing times. The Namaqua team gained a lot of vital experience that will benefit them in the upcoming Pronutro African Xtrail Run, as well as the Comrades Marathon.


Namaqua Wines was well represented, with their logo displayed proudly and prominently during the 2010 Safari Half-Marathon event. There was even a stand, serving South Africa's favourite boeries and Namaqua Wines!


Monday, May 3, 2010

Namaqua Mobile


Our merchant in Kampala, Uganda, uses this nifty little bike to do deliveries.

Friday, March 26, 2010

Tune in and have a listen

Namaqua Wines has launched a new radio campaign, where we welcome our foreign visitors by sharing some local words with them...



...we also want our locals to feel at home during this tourist season, so we decided to share a few words with them as well.

Hey, look at our new print ads!





Tuesday, March 2, 2010

Dinge het vlot verloop


Die Stellenbosch Jool, en veral die gemeenskapsorganisasies wat voordeel daaruit trek, lê na aan Namaqua se hart.

Dit was dan ook die rede waarom Namaqua saam met Huis Marais en Minerva aan die 2010 JOOL op Stellenbosch deelgeneem het. Hierdie geleentheid vind jaarliks plaas om geld in te samel vir Universiteit Stellenbosch se gemeenskapsdienste. Die verbintenis met Huis Marais en Minerva het vir groot pret gesorg en ons twee gelukbringers, Rosie en Josie, was ook daar om te help met die insameling van die broodnodige fondse.

Ons deel graag 'n reeks foto's van die dag:

Namaqua se vloot het stiptelik gearriveer.

Mense drom saam vir die verrigtinge.

Almal deel in die jolyt!

Ons loop saam...

...en help 'n bietjie uit!

Dinge het inderdaad vlot verloop!

Friday, February 5, 2010

Namaqua kondig wenner aan

Namaqua Wyne en Makro het onlangs 'n promosie aangebied waar verbruikers die geleentheid gehad het om 'n Toyota Yaris T3 te wen. Klik op die prentjie om die hele artikel te lees.

Thursday, January 21, 2010

Namaqua bevorder mededeelsaamheid


Ons het die ander dag 'n baie aangename boodskap van een van ons aanhangers ontvang:

Hi Namaqua!

Ek wil net dankie sê vir Namaqua se Natural Sweet Rosé medium body dooswyn! Die lekkerste in 'n lang tyd! Ek bly in Gauteng, so wyndrink is nie groot nie, maar ek gaan dit probeer verander. Toe ek geswot het, het ons baie wyn gedrink, maar vandaar af was die die Gauteng-manier om brandewyn te drink! Maar hierdie wyn gee nie eers 'n babbelas nie, en ek kuier nogsteeds lekker! So 10/10 vir julle! En dankie vir al die ander goeie produkte oor die jare. Voorspoedige nuwe jaar!

Hennie Roets
Ellisras

Baie dankie Hennie, ons waardeer dit. Hou aan met deel!