
Thursday, October 16, 2008
Musiek en wyn lê na aan die hart
Namaqua Wyne is 'n trotse borg van kykNET Country, wat deur Juanita du Plessis aangebied word. Die direkteure van Namaqua Wyne het gaan kyk na optredes wat vir die nuwe TV-reeks gehou is, by Durbanville se Barnyard Teater.

Subscribe to:
Posts (Atom)